





 |
  
|
JAG |
1 Swart Springbok
1 GewoneSpringbok
1 Rooibok |
Was: R1 900
Nou: R1 000 |
|
Voorwaardes |
1 pakket per persoon
Minimum 2 nagte
Besprekings voor
12 Maart 2007 |
|
|
Akkommodasie |
R500 pp
R350 per kind onder 12 |
Sluit in:
Aandete, "Brunch" en
"High Tea" |
|
Ander gratis aktiwiteite |
Perdry
Staproetes
Quad Bike roetes
Bergfiets roete
Jacuzzi
Swembad
en baie meer |
|
|
Kontakbesonderhede: epos
kolver@iafrica.co.za
Tel: 083 bokpost of
051 773 0444
|
-
Alle diere
wat aangebied word, is of trofeediere of taksidermie-trofeetipe
diere . Die moeilikheidsgraad van jag hang van die jagter en
uitruster (‘outfitter’) af .
-
Jagreëls en
voorwaardes geld.
-
Naweke is
redelik besig so, bespreek asseblief vroegtydig aangesien
slegs een jaggroep op ‘n slag geakkommodeer word. Die kostes vir
verblyf, all etes, slag, slaggeriewe, uitrusting ('outfitting'),
onbeperkte rondtes, vervoer op die plaas en enige direkte
en redelike aanverwante kostes is R500 per persoon per dag .Vir
nie-jagters is die kostes R400
per dag alle etes ingesluit.
-
Die
jagseisoen begin 1 Maart 2006.
-
Jagters is
welkom om ‘n spesifieke bok te reserveer.
-
Twaalf
jagters kan op ‘n slag geakkommodeer word , alternatiewelik vyf
gesinne.
-
Geen gelde
of kostes word gehef vir die dienste van en vir professionele
jagters nie.
-
Jag geskied te voet, te perd, te vierwielmotorfiets, te bakkie,
net nie te veel nie.
-
Vlugte vanaf
Gauteng kan gereël word.
|
|